According to the RPO ...
Lamb is high in price due to the shortage of the supply of the product, firstly the demand lowered during the world-wide economic crunch, cheaper meats such as poultry increased during this period. The lower demand led to decreased supply. Farmers divesified to find other sources of income. Since the economic recovery farmers and suppliers are building stock levels in order to provide for the ever increasing demand.
Internasionale vleispryse
Dit is nou duidelik dat beesvleis die meeste geraak is deur die ekonomiese krisisse wat in die laaste twee jaar in die wêreld voorgekom het, aangesien verbruikers na goedkoper proteïenbronne oorgeskakel het. Dit is ook die rede waarom die pluimvee-markte relatief sterk gebly het tydens die finansiële krisisse.
Die vleispryse kan nie net aan verhoogde vraag toegeskryf word nie, maar ook aan die feit dat die aanbod kleiner geraak het. Kuddegetalle het dwarsoor die wêreld afgeneem. Die Amerikaanse beeskudde is byvoorbeeld tans die laagste wat dit sedert die 1960’s was. Mercosur-lande het ook ‘n beperking wat die aanbod van bees betref, terwyl die aanvraag besig is om te styg weens die herstel van die ekonomie. Dus word pryse verder opgestoot.
‘n Hele aantal lande is tans in ‘n fase waar vee-voorraad opgebou word. Dieselfde geld vir skaapgetalle, waar die heropbou van voorraad moontlik tot ‘n groei in lam-slagtings van ses present oor die volgende jaar sal lei. Oor die algemeen is aanbod egter tans beperk, met pryse wat wesenlik hoër is as ‘n jaar gelede.
Lees die volledige artikel op die RPO se webblad...
Laer pryse aangekondig
Die RPO het in Februarie vanjaar 'n Persverklaring uitgereik wat laer pryse aandui.
Die produsente van A2/A3 Suid Afrikaanse beesvleis het met 16.3% gedaal van R33.03 gedurende Desember 2011 na R27.64 gedurende Februarie 2012.
Die daling in die produsente prys van A2/A3 Suid Afrikaanse lamsvleis vanaf R54.23 gedurende Augustus 2011 tot R47.47 gedurende Februarie 2012 verteenwoordig ‘n daling van 12.5%. Die pryse sluit BTW uit.
Die Rooivleisprodusente Organisasie (RPO) wil handelaars bedank vir prysverlagings wat deurgegee word aan verbruikers en wil handelaars wat dit nog nie gedoen het nie versoek om dit wel te doen.
Die RPO wil verbruikers aanmoedig om pryse te vergelyk en grootmaataankope te oorweeg wanneer bees en skaapvleisaankope gedoen word.
U kan die volledige persverklaring hierso aflaai...
International prices remain high in 2012
This impact is not only felt in South Africa but also in other countries world-wide.
Monday, March 19, 2012. United Kingdom: High prices take lamb off the menu. Lamb, the traditional Sunday favourite, is falling out of favour with British diners due to record prices.
(London Telegraph) Sales of lamb have slumped nearly 20 per cent in the last year, as consumers opt for cheaper meats.
Experts say the disappearance of lamb from dinner tables has been driven by the decline of sheep rearing in New Zealand, the source of much of the meat sold in British supermarkets.
Antipodean farmers have been ditching sheep for more lucrative dairy herds for years, causing a lamb shortage that has seen retail prices in this country jump more than 16 per cent in a year.
The cost of lamb has also been pushed up by increased demand from shops and restaurants in the Far East, putting the red meat out of the reach of British consumers already struggling with food inflation.
Read the article in the AgroNews...